Modulekode | GNR 753 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Studente sal in hierdie module blootgestel word aan verskillende perspektiewe op gender (insluitend feministiese teorieë), en die implikasies daarvan vir die konseptualsering van en denke oor die reg en regsteorieë. Die module beoog om kritiese perspektief op gender en seksualiteit te ontwikkel en dit toe te pas op sekere regsareas soos regsbeskerming teen diskriminasie en geweld in huishoudings. |
Modulekrediete | 25.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Sosiologie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App